![]() |
|||||||||||
|
Ons is 'n Christelike Potgooi "Podcasting" stasie. Ons neem gesprekvoerings, getuienisse en boodskappe op, stoor dit dan in mp3 formaat sodat jy dit kan aflaai en op jou tyd daarna kan luister. Verder bied ons baie meer as net opnames. Die ander bedieninge wat ons op hierdie webwerf het, is onder andere die leesstof afdeling. Dit is kort inspererende artikels wat mens omtrent 10 minute besig hou om te lees.
Verder is daar dan die SMS-Gebedspan. Het jy dalk 'n opinie oor iets, dan deel dit met almal deur om op ons forum te registreer en word dan deel van die Radio Sunergos se forum familie. Ons vra nie vir geld nie, omrede ons glo dat die Evangelie van Jesus Christus gratis en verniet aan die ganse mensdom verkondig moet word. Alles tot Eer van Sy Naam!!! Jesus Christus Liefde |
|||||||||||
|
|||||||||||
NUUS BRIEF:Teken in vir ons nuusbrief. Om in te skryf stuur net 'n skoon epos na: |
|||||||||||
Kliek op een van die onderstaande links om in te teken vir die betrokke RSS-voerderOpnames -Vir Opgedateerde Luistergenot Leesstof - Inspererende Artikels Forum - Bly op hoogte van wat in die forum gebeur
| |||||||||||
|
Tuisblad :
Potgooi :
Inspereende Artikels :
Gebed :
Ander :
Radio Sunergos Forum : Radio Sunergos Christilike Aanlyn Winkel : Wat is RSS : Teken in vir ons RSS voerders : Kontak Ons : Teken in vir ons Nuusbrief : © Januarie 2006 - Feb 2012 Radio Sunergos |
|||||||||||
Hierdie webtuiste is ontwerp en programmeer deur Willie Pietersen
|
|||||||||||